‘Wêreldbank móés ingryp’
Suid-Afrika was binne-in ’n energiekrisis. Die Wêreldbank móés ingryp en het daarom géén ander keuse gehad nie as om $3,75miljard aan Suid-Afrika te leen om die Medupi-kragsentrale te bou....
Published By: Volksblad - Wednesday, 26 October, 2011
